Om jouself te straf … of te vergewe?

Hou op om jouself te straf! Selfvergifnis is een van die grootste geskenke wat jy vir jouself kan gee, maar ook een van die moeilikste. Om jouself te vergewe is om aan jouself te erken dat jy op die een of ander manier gefaal het.

Johan Beukes, leierskapafrigter

Scroll to Top