Is dit moontlik om slegte gewoontes te oorkom?

Jy val maklik terug op slegte gewoontes. Nie omdat jy nie wil verander nie, maar omdat jy dit op die verkeerde manier probeer doen. Hoe kan jy die gewoontes identifiseer wat jou terughou en hulle in goeie gewoontes om skakel?

Gustav Gous, lewensafrigter

Scroll to Top