Om nie van SALARIS tot salaris te leef nie

As jy aan die einde van die maand niks van jou salaris oor het nie, is jy op pad na moeiIikheid. Hoe gemaak om eerdergemaklik asem haal in die laaste dae voordat dit weer betaaldag is?

Wouter Snyman, die stigter en uitvoerende hoof van die attooh! Groep van Maatskappye, het meer as 30 jaar ondervinding indie finansiëledienstebedryf. Hy het ‘n passie om mense te help om ‘n lewe van ware rykdom te leef. As skrywer spog hy metverskeie topverkoperboeke,

1.Salaris ís die beste manier om welvaart te skep
2.Dit gaan nie oor wat jy verdien nie, maar wat jy oorhou
3.Die outomatisering van jou geld verseker finansiële sukses
4.Klein gewoontes lei mettertyd tot groot resultate
5.Laat jou geld vir jou werk om meer geld te maak
6.Begin sommer vandag reeds met dié een ding!

Scroll to Top