MentorMaandag – Nuwe Jy

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. DiΓ© lewensafrigtingsessies word elke tweede Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live, Instagram Live en YouTube aangebied.

Bianca van Rensburg

Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening ...

Minette Visser

Ons almal weet dat porsiegrootte baie belangrik is. Presies hoe groot moet die verskillende porsies elke maaltyd op my bord wees? ...

Minette Visser

Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jΓ³ΓΊ gesondheid en gewig is. Sodoende kan ...

Bianca van Rensburg

As jy te min kalsium, vitamien D en minerale inneem, verminder jou beendigtheid. Dit veroorsaak dan osteoporose en kan geweldig seer ...

Minette Visser

Superkosse is ryk aan talle voedingstowwe, vitamiene, minerale en anti-oksidante. Dit hou ons nie slegs gesond nie, dit kan ook as ...

Bianca van Rensburg

Soos ons ouer word, word ons lyf swakker. Daarom is dit belangrik om met gewigte te oefen om jouself sterk te ...

Minette Visser

Wanneer ons in diepte gaan kyk na die gesondheid van die brein, sal ons ontdek dat ons ’n holistiese benadering moet ...

Minette Visser

Almal is dit eens oor die belangrikheid van water vir ons gesondheid. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens ...

Scroll to Top