Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] ’n Aangepaste eetplan kan volhoubare energie verseker

Nuutste oudio

Om elke dag ’n oorvloed energie te ervaar, is almal se droom. Met die geweldige stresvolle lewe is tyd ongelukkig altyd te min. ’n Pil ...

Méér oudio's

Annalize van den Heever, blogger 

Oordeel skiet so maklik wortel in ons almal se gedagtes. Leer eers die feite ken, en kyk met sagter oë na ander mense. 

...

[Episode 2 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Ons verhoudings bloei omdat ons nie luister nie en heeltyd in “chip”. En dan sê ons nog dikwels dinge wat ons nié bedoel nie. In gesonde kommunikasie ...

Anke van Waveren, dieetkundige

Of dit nou ’n nuwe dieet of oefenprogram is, of selfs net om ’n bietjie netjieser te leef. Begin elke dag met goeie voornemens. Ou gewoontes is moeilik om te verbreek. Dit is normaal om ...

Almarie du Preez radio omroeper musikant/sanger en musiekterapeut

Soms raak die lewe net te oorweldigend. Druk dan die pauseknoppie en kom vir ’n oomblik tot bedaring. Haal diep asem, kom tot verhaal en fokus op Goddelike vrede en teenwoordigheid.

...

Annemie Schoeman, stigter van Angel Wings, versorger van verlate babas

Alle spiere moet oefening kry. Dieselfde geld vir ouerskap. Werk voortdurend aan gesinsverhoudings. Dit is ’n leerproses vir ouers sowel as hulle kinders. Ek kon nie wag om ’n mamma te word nie. En ek ...

Amorie Pearson, entrepreneur, fotograaf en in die vrouebediening

Om mooi en vol selfvertroue te voel, begin deur dit te kies! Jou lewe is ’n storie wat die wêreld nodig het om te hoor. Own it! Hierdie is die sleutel om mooi en vol ...

Scroll to Top