’n Aanlyn Bybelstudie vir 90 dae

Lees jy die Bybel, maar begeer ’n vars, nuwe verhouding met God? Hoe klink ’n aanlyn Bybelstudie vir 90 dae wat fokus op één woord op ’n slag uit God se Woord? Al wat jy nodig het, is jou selfoon, tablet or rekenaar.

Scroll to Top