Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste video
- Chereé Strydom
“Die krag van gebed is besonders sterk. Jy is nooit alleen nie. Herinner jou aan die goeie dinge en klou vas aan jou geloof,” sê ...
Méér video’s
Elsa Esterhuizen
- Elsa Esterhuizen
Radio-omroeper ELSA ESTERHUIZEN het drome van innerlike vrede, volkome, innerlike vrede en balans in die lewe. Dit begin alles by geloof. Die wonderlike ding van ...
Sunet Vermaak
- Sunet Vermaak
“Kyk wat is jou silhoeët – gaan staan voor die spieël of vra ’n vriendin. Kyk dan dat jou klere in harmonie is met jou ...
Anneline Kriel
- Anneline Kriel
“Die enigste ding wat my deur donker skadu’s en storms help, is my geloof. My geloof hou my staande en gee my nuwe hoop,” sê ...
Carike Keuzenkamp
- Carike Keuzenkamp
CARIKE KEUZENKAMP is ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe in die openbare oog, ’n suksesvolle huwelik en ’n lewe vol ...
Bertha le Roux-Wahl
- Bertha le Roux-Wahl
“God het vir elkeen van ons is ’n roeping. Gelukkig het ons die wonderbaarlike Heilige Gees wat ons bystaan en help om dit uit te ...
MICHELLE SPIES is amper heeltemal blind, maar tog het sy al twee Comrades-ultramarathons voltooi. Sy sien haar gestremdheid as deel van God se plan. As ...