Praat met jou dogter oor puberteit

Praat met jou dogter oor puberteit

Dit is belangrik dat ons ons dogters leer om positief en opgewonde te wees oor vrouwees en normale vroulike ontwikkeling. Wanneer jou meisiekind puberteit bereik, is daar ’n paar feite oor haar liggaam en haar ontluiking wat sy eerste by jou wil hoor. As haar borste, tussen die ouderdom van 9 en 12 jaar, begin […]

Praat met jou dogter oor puberteit Read More »