Groot foute wat getroudes maak
Die dag as jy trou, glo jy dat julle nooit dieselfde foute as ander paartjies sal maak nie, maar julle sal waarskynlik – en julle moet daaruit leer. Paartjies moet hulleverhoudingsfoute kan herken enregstel Dr. David Hawkins, skrywer van die boek 9 critical mistakes most couples make, glo dat baie huweliksprobleme opgelos en uitgeskakel kan […]
Groot foute wat getroudes maak Read More »

