Nou kan jy jouself van selfoordeel bevry

Nou kan jy jouself van selfoordeel bevry

Hoe jy oor jouself voel is ‘n keuse. NATASHA SUTHERLAND het die besluit geneem om haarself vry te maak van selfoordeel en gelukkig te wees met wie sy is. Selfaanvaarding lei jou na tevredenheid en geluk Ek is genoeg. Ek het genoeg gedoen. Ek doen genoeg. En ek wil soveel moontlik van hierdie tevredenheid ervaar […]

Nou kan jy jouself van selfoordeel bevry Read More »