Kry ’n plat maag en sterk maagspiere

Kry ’n plat maag en sterk maagspiere

Glo dit of nie, elkeen van ons het ’n perfekte sespak. Om jou mooi maag met trots te kan wys, moet jy van die vetjies ontslae raak wat die sespak wegsteek. Dit wat ons gewoonlik maagspiere noem, is eintlik vier afsonderlike abdominale spiere wat verantwoordelik is vir verskillende bewegings en liggaamsfunksies. Maagspiere moet dus in […]

Kry ’n plat maag en sterk maagspiere Read More »