Artikels
Fokus op porsiegrootte, nie op kalorieë tel
Ons almal weet dat porsiegrootte baie belangrik is. Presies hoe groot moet die verskillende porsies elke maaltyd op my bord wees? Porsies kan van mens
Inflammasie kan ’n stokkie voor gewigsverlies steek
Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jóú gesondheid en gewig is. Sodoende kan jy jou dieet en
Oefening kan beendigtheidsverlies voorkom en osteoporose verbeter
As jy te min kalsium, vitamien D en minerale inneem, verminder jou beendigtheid. Dit veroorsaak dan osteoporose en kan geweldig seer wees, afhangende van hoe
Eet jouself gesond met dié superkosse
Superkosse is ryk aan talle voedingstowwe, vitamiene, minerale en anti-oksidante. Dit hou ons nie slegs gesond nie, dit kan ook as medisyne gebruik word. Superkos
Oefen met gewigte hou vele voordele in
Soos ons ouer word, word ons lyf swakker. Daarom is dit belangrik om met gewigte te oefen om jouself sterk te hou. Daar bestaan hierdie
Hou jou brein vlymskerp tot op 90!
Wanneer ons in diepte gaan kyk na die gesondheid van die brein, sal ons ontdek dat ons ’n holistiese benadering moet neem. Eet die regte
Is water regtig vir ons belangrik?
Almal is dit eens dat water belangrik is. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens tot mens. Let daarom op jou liggaam se
Vind jou motivering in ’n oefengroep
Miskien sê jy al vir ’n ruk jy wil begin oefen, maar jy kom nie daarby uit nie. Dalk is dit tyd om by ‘n
Oefening sit jou in ’n beter bui
Daar is ’n baie mense wat met depressie sukkel. Oefening is een van jou goedkoopste en doeltreffendste maniere om depressie onder beheer te kry. Oefening