Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só
Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Weet wat die rede agter die hardkoppige gedrag is Kinders met sterk wille is gewoonlik selfgeldend, energiek, gedetermineerd en passievol. Maar om die eiewillige een se ouer te wees is nie…...
Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só Read More »
