Dis oukei dat ek nie kinders kan hê nie
AMANDA SWANEPOEL ken die seer van kinderloosheid. Tog maak die wete dat God van jou hartseer wéét en dat Sý wil sal geskied, dit makliker om te verdra. Die Here wéét van jou hartseer en pyn Hulle het Moedersdagkaartjies en angeliere in die kerk uitgedeel. Amanda Swanepoel het haar blom aan ’n ma naby haar […]
Dis oukei dat ek nie kinders kan hê nie Read More »



