Van seksslaaf tot getuie vir God
“Al het ek Hom nie gesien nie, was God altyd daar. Soos ander gekies het om oor my te kyk, het ek nie Sy hand herken nie.” Ek het as ’n naïewe sestienjarige die bordeel binnegestap Die realiteit syfer stadig deur. Ek is ’n prostituut … ’n Seksslaaf … My lyf is seer. My verstand […]
Van seksslaaf tot getuie vir God Read More »



