Emosionele snellers kan tot ongesonde eetgewoontes lei. Ons gebruik kos om hartseer, eensaamheid, woede, vrees – selfs geluk – diep binne ons te voed. Om te bederf, troos, beloon en te kompenseer met kos het al begin in die meeste van ons se kinderdae. Om hierdie gewoonte te verbreek, moet jy die oorsake identifiseer en dan alternatiewe soek.
Minette Visser, welstandsafrigter