Artikels
Help mekaar op teen die leer van sukses
Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...
Sukses volg wanneer voorbereiding en geleentheid ontmoet
Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk. Jou ...
Ruil eerder perfek wees vir professioneel wees
Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees. Die meeste werkende mammas is dit eens dat hierdie strewe ...
Roetine hoef nie vervelig te wees nie
Ons weet hoe goed roetine vir kinders en selfs volwassenes kan wees, maar jy hou dalk nie van die voorspelbaarheid daarvan nie. Mammas weet daar ...
Moenie tyd op onbenullighede mors nie
In ons gejaagde lewe moet ons versigtig met ons tyd omgaan. Beplan jou week en prioritiseer jou doelwitte, so sê Rhona Erasmus Elkeen van ons ...
Bly produktief, al voel jy nie positief nie
Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om positiwiteit te kweek ...
Goeie tydsbestuur sit ure by jou dag
Wanneer laas het jy ’n bietjie ’n oudit van jou tyd gedoen? Presies gaan kyk waaraan jy hierdie kosbare kommoditeit bestee? Jy sal verbaas wees ...
’n Netwerk kan ’n suksesvolle loopbaan waarborg
Kennis, ondervinding en werksetiek is nie al wat jy nodig het om suksesvol te wees nie. Bou vir jou ’n dinamiese netwerk van mense op ...