Leer uit die lewe se draaie

Leer uit die lewe se draaie

Die lewe moes eers ’n paar draaie met radio en TV–aanbieder ZOË BROWN loop voordat sy haar skugterheid kon afskud en haar ware, onafhanklike self kon ontdek. Regte na-aper. Geen individualiteit nie. Dit is hoe ek tussen my vriende grootgeword het. As almal se hare in poniesterte vasgemaak was, moes myne ook só lyk. As […]

Leer uit die lewe se draaie Read More »