Onnodige uitgawes
Baie mense verwar behoeftes met begeertes. Ons koop omdat ons iets wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie. Jy het nie die nuutste model selfoon nodig nie Om elke maand minder geld uit te gee, beteken jy sal by die begin moet begin. Jy moet die verskil ken tussen behoeftes en begeertes. Baie…...
