‘Jy is méér as al jou mislukkings’
Foute en mislukkings kon ANDRIËTTE NORMAN dae aaneen laat tob. Maar nie meer nie! Daarvoor is die lewenslesse wat sy uit mislukkings geleer het, te kosbaar. Kom Ouma koop vir julle roomys,” sê een van my lief-oumas, Johanna, terwyl sy in haar beursie krap. Dis ’n warm dag by die see en ouma wil die […]
‘Jy is méér as al jou mislukkings’ Read More »
