Hoe jy mense behandel het nagevolge
As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit dalk op jou oudag berou. Die mense wat jy vandag soos jou onderdane hiet en gebied, gaan jou waarskynlik nie te hulp wil snel wanneer jy eendag nie meer dinge self […]
Hoe jy mense behandel het nagevolge Read More »