Ek kry my troos tussen dobbelmasjiene
Dobbel is ’n bose kringloop. ’n Siekte. En dis bitter moeilik om daaruit te ontkom. Ek het besef dat ek niks beter as enige ander verslaafde was nie. Dobbel stroop jou van jou gewete, menswaardigheid en integriteit “Baby, I want you to love me …” sing ek die woorde liefies terwyl ek die dobbelmasjien soen. Ek […]
Ek kry my troos tussen dobbelmasjiene Read More »

