Kom los uit die groot moeg
Korttermyn-uitputting is nie ’n rede tot kommer nie. Maar wanneer uitputting chronies word, is dit tyd om die oorsaak te soek van die Groot Moeg. Moegheid is nie ’n siekte nie, maar ’n simptoom. Wanneer jy tam wakker word of in die middel van die dag nie meer ’n druppel energie oor het nie. Partykeer…...
Kom los uit die groot moeg Read More »