DEMI–LEIGH TEBOW │ Fokus op die regte doelwitte en drome
Voormalige Mej. Heelal DEMI–LEIGH TEBOW is van jongs af seker van haar eie doelwitte en drome. Sy weet stereotipes word afgebreek deur net jouself te wees. Bereik jou doelwit deur harde werk en deursettingsvermoë Mense het my nog altyd in die skoonheidskoninginboksie geplaas. Dit het gevoel of die indruk bestaan dat jy slegs ’n mooi […]
DEMI–LEIGH TEBOW │ Fokus op die regte doelwitte en drome Read More »

