Op 9 weke begin ons droom verkrummel

Op 9 weke begin ons droom verkrummel

Verlies is deel van die lewe. Dit klink dalk snaaks, maar slegte dinge gebeur nie op ’n ongeleë tyd nie. Voor jy ander kan help heelword, moet jy eers deur jou eie emosies en hartseer werk.  Ek maak my oë oop in die hospitaalbed en vat onwillekeurig aan my maag. Dit voel sommer net … […]

Op 9 weke begin ons droom verkrummel Read More »