Kollageen vertraag veroudering en gee jou ’n stralende vel
Kollageen is nie net noodsaaklik vir ’n jeugdige, stralende vel nie, maar hou ook verskeie ander gesondheidsvoordele in. Ongeveer 30% van die proteïen in die liggaam is kollageen, waarvan 75% in die vel voorkom. Dit verskaf struktuur aan en verhoog die elastisiteit en vogtigheid van die dermis. Dit versterk jou bene, en verseker elastisiteit en […]
Kollageen vertraag veroudering en gee jou ’n stralende vel Read More »








