Artikels
Stokvis met soetrissie en pynappel
5 min. + gaarmaak: 30 min. 5-6 mense 800 g (1 boks) gevriesde stokvisfilette 1 medium rooi-ui ’n halwe geel soetrissie ’n kwart vars pynappel, ...
Geroosterde portobellosampioene met biltong
5 min. + gaarmaak 20 min.4 mense 4 ekstra groot portobellosampioene20 ml olyfolie2 g droë pietersielie150 g ekstra maer biltong120 g songedroogde tamaties, verkieslik in ...
Pizza-hoender
20-30 min. + baktyd 15 min. 4-6 mense 6 hoenderborsies50 g tamatiepasta150 g babaspinasie in warm water geweek tot sag30 g amandelmeel om bakplaat voor ...
Rosyntjie-en-roosmarynvolstruissteak
5 min. + gaarmaak 15 min. 3-4 mense 1 e olyfolie 750 g volstruissteaks of -filette 1 t olyfolie 2 rooi slaai-uie, opgekap Marinade 4 ...
Koejawelgebak
10 min. + baktyd 25 min. 6 mense 9 ryp koejawels 1 e olyfolie fyn kaneel vir bo-oor sprinkel 6 groot eiers 2 e vanieljegeursel ...
Ontbytkoekies met rooibosbessies en vye
15 min. + baktyd 20 min. 15-20 koekies 50 amandelmeel 50 g amandelskaafsels 50 pampoenpitte 50 g sesamsaad 1 gedroogde vye 1 t fyn kaneel ...
Koffiekoekies
15 min. + baktyd 7 min. 24 koekies 300 g amandelmeel 50 g amandelsplinters 1 e kakao, opgehoop 1 t sout 1 t koeksoda 200 ...
Eiervrugsteaks met granaat en wilde roket
10 min. + gaarmaak 10 min. 4 mense Vir die marinade 4 e olyfolie 1 t paprika, opgehoop 4 e rou heuning 1 t sout ...
Quinoa-en-soetrissieslaai met sesamsaad
10 min. + gaarmaak 30 min. 1 groot slaai Sesamsoetrissies 3/4 soetrissies in wiggies gesny. Behou pitte. 1 e olyfolie 1 e rou heuning ½ ...