VOORUITGANG deur pyn en struikelblokke – is dit moontlik?
“Drie dinge beroof ons meestal van ons vrede en vreugde. Omstandighede raak buite ons beheer, mense verander nie soos ons graag wil hê nie, en probleme word nie genoegsaam verduidelik nie. Dit lei tot uiterste spanning,” sê die leefstylafrigter MICKEY ROOTHMAN. Ons kan die slegte dinge wat met ons gebeur, dit wat vir ons voel […]
VOORUITGANG deur pyn en struikelblokke – is dit moontlik? Read More »








