Moenie bang wees om opgewonde te raak
Soms is ons so bang om seer te kry dat ons liewer nie te opgewonde raak nie. En só loop ons soveel vreugdes in die lewe mis. Daar word soms ’n bietjie negatiwiteit aan opwinding gekoppel. Maar hoe is dit moontlik? Opwinding wil ’n mens dan laat ontplof van vreugde! Dink ’n bietjie terug aan…...
Moenie bang wees om opgewonde te raak Read More »
![Lucia Dramat [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Lucia_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)
