Jy word wat jy praat
Jý is verantwoordelik vir jou eie geluk. Mense kan jou inspireer, maar slegs jy kan jouself motiveer. Vermy daarom diegene wat jou gedagtewêreld kan vergiftig! Dit waaroor jy praat en dink, dit word jy Al hoe meer ouers bring hulle tieners na my toe vir raad en hulp, want hierdie mense het hoop verloor. Hulle…...
Jy word wat jy praat Read More »