Author name: elanievoelgoed

Lucia Dramat [Oudio+Video]

Hou kop tydens oorgangstye en verandering

Oorgangstye in jou lewe behoort nie jou lewensgehalte, of wie jy is, te verander nie. Kry maniere om verandering te hanteer sodat jy kan aan beweeg.  Oorgangstye kan jou in ’n plek van onsekerheid laat  Tydens die verloop van jou lewe, sal jy deur verskeie oorgangstye gaan. Jy verander dalk van beroep, trek dalk na…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Hou kop tydens oorgangstye en verandering Read More »

Ampersomerslaai

Ampersomerslaai  

10 min. + gaarmaak: 15 min.   2-4 mense  1 sny 100% rogbrood   200 g langsteelbroccoli   200 g rosa-tamaties   100 g babaspinasie   15 g wilde roket   2 Clemengold™ nartjies   80 g granaatpitte   1 t Oryx-woestynsout   1 t growwe swartpeper   Slaaisous   2 e olyfolie   1 e geroomde heuning   2 t karamelgeursel   2 t balsemiekasyn 

Ampersomerslaai   Read More »

Om die goeie in alles raak te sien

MINKI VAN DER WESTHUIZEN │ Om die goeie in alles raak te sien

MINKI VAN DER WESTHUIZEN se positiewe ingesteldheid is vasgemessel deur ’n paar lesse wat sy vandag met oortuiging leef.  Wees positief en sien die goeie dinge raak  Een van my beste en slegste eienskappe is dat ek vinnig en maklik vergeet. Veral moeilike of slegte tye. Ek is oor die algemeen ’n baie positiewe mens

MINKI VAN DER WESTHUIZEN │ Om die goeie in alles raak te sien Read More »

Scroll to Top