Author name: elanievoelgoed

Gretha Wiid [Oudio+Video]

Raak saam stil en groei 

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid.  ’n Huwelik lyk ánders wanneer ’n man geestelike leiding neem  Van kleins af leer ons rympies bid: Dankie vir ’n bed, dankie vir ’n mamma en pappa, dankie vir kos, en…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Raak saam stil en groei  Read More »

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Besluiteloosheid kan jou van sukses ontneem 

Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit.  Carnegie, vermoedelik die wêreld se eerste miljardêr, het eendag ’n jong verslaggewer, Napoleon Hill, ingeroep. Hy het hom gevra om 20 jaar van sy lewe te wy aan onderhoudvoering met van die…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Besluiteloosheid kan jou van sukses ontneem  Read More »

Scroll to Top