Jy alleen kan jou EIEWAARDE versterk
RACHELLE FOURIE het met die realiteitsprogram Op my eish! baie vinnig in kykers se harte ingekruip. Sy word beskryf as Suid-Afrika se gewildste, toekomstige skoondogter. Wat is die grootste les wat jy geleer het uit jou deelname aan die program? Een van die groot lesse wat ek by Op my eish geleer het, is dat jy […]
Jy alleen kan jou EIEWAARDE versterk Read More »








