Author name: elanievoelgoed

Natalie du Toit

NATALIE DU TOIT – ’n Simbool van hoop en deursettingsvermoë 

Swemkampioen NATALIE DU TOIT het haar beenamputasie in ’n storie van deursettingsvermoë en hoop omskryf. Haar ongelooflike gees en prestasies is ’n inspirasie.  Die krag van die regte ingesteldheid en ’n positiewe gesindheid Natalie du Toit was reeds ’n swemkampioen van formaat vóórdat haar been ná ’n bromponie-ongeluk geamputeer is.  Ná die ongeluk, is sy […]

NATALIE DU TOIT – ’n Simbool van hoop en deursettingsvermoë  Read More »

Romerige-knoffelfonduesous

Romerige knoffelfonduesous  

Hierdie romerige knoffelfonduesous is die perfekte winterresep vir gesellige aande. Doop jou gunstelinge in en geniet ‘n warm, smaaklike plesier!  BESTANDDELE  1 e olyfolie   2 blikkies botterboontjies gedreineer en fyngemaak   1 L onversoete amandelmelk   1 t vars knoffel, opgehoop   2 t uiepoeier   2 t woestynsout of pienk sout   ½ t growwe swartpeper   3 e rou

Romerige knoffelfonduesous   Read More »

Gretha Wiid

Wie is regtig die hoof van julle huis en huwelik? 

Wie is werklik in beheer van julle huwelik? Ontrafel die wanopvattings oor onderdanige vroue en leer hoe om ’n gebalanseerde en gelyke huwelik te bou!  Volg die hemelse voorbeeld en dien jou maat in liefde  Kontroversieel of nie – net ’n hond het ’n baas! En as ’n man sy vrou behandel asof hy die…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Wie is regtig die hoof van julle huis en huwelik?  Read More »

Scroll to Top