Weet jy dat jy meer as jou foute is?
VASHTI PRINS is vir lank beheer deur ’n strewe om in alles perfek te wees. Tot sy besef het “perfek” is ’n droom wat nie bestaan nie. Ek moes besef: “Vashti, jy as mens, foute en al, maak saak.” Tot dusver is dit my grootste uitdaging. Om aan ’n gesonde verhouding met myself te bou. […]
Weet jy dat jy meer as jou foute is? Read More »





