My idee van sukses lyk anders
Sy is geliefd, gelukkig, bekend en suksesvol, maar RIANA NEL jaag nie een van hierdie dinge na nie. Die bron hiervan lê elders, want haar fokus lyk anders. Dit word gedryf deur ’n diep geloof wat elke dag haar keuses en ingestelheid teenoor die lewe beïnvloed. Moet ek, of moet ek nie. Dít was die […]
My idee van sukses lyk anders Read More »








