Bespreek jou bekommernisse met jou dokter
Bespreek jou unieke risikoprofiel, chroniese toestande en die regte behandeling en medikasie vir jóú met jou mediese praktisyn. As jy ouer as 45 is, moet jy jaarliks of al om die twee jaar ’n mammogram laat doen. As jy egter ’n familiegeskiedenis van borskanker het, sal jou dokter besluit of jy vroeër vir toetse moet […]
Bespreek jou bekommernisse met jou dokter Read More »








