’n Christen … en trots daarop!
Die sangeres CHARLIZE BERG is passievol lief vir die Here, maar ’n stukkie naïwiteit het haar amper van haar vryheid in Christus beroof. Van kleins af passievol lief vir God Die internet is ’n gevaarlike plek, het ek op die harde manier geleer. Op die oog af het alles heeltemal Christelik gelyk. Ons het in […]
’n Christen … en trots daarop! Read More »
