Artikels
Skep ân kalm atmosfeer in jou huisÂ
As mamma en vrou hou ons die atmosfeer in die huis in ons hande en ons stemtoon vas. ân Kalm ouer, het ân groot uitwerking
Jou kind se woede uitbarstingsÂ
Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy
Gesinsvergaderings skep die belangrike gevoel van samehorigheidÂ
Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ân gevoel van samehorigheid binne die gesin. Gesinspret
Skud die skuldgevoel van werkende ma afÂ
Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis.
Portuurdruk begin vroeër as wat jy dink
In vandag se samelewing begin portuurdruk reeds baie vroeg. Ons kinders begin gou agterkom dat ander kinders sekere goed op bepaalde maniere doen, en het.
Om saam pret te hĂȘ as gesin
Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: âDit gaan goed, net besig.â Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir
Motiveer jou kind sonder om te karring
Motivering is iets waaroor mammas baie wonder. Daar is ân fyn lyn tussen gesonde motivering en ân mamma wat neul. Wanneer dit by motivering kom,
Verstaan jou kind en bevorder sy sterk punte
Jou kind word gebore met ân unieke temperament â die manier waarop hy die wĂȘreld ervaar en daarop reageer. Dis so eie aan hom soos
ân Goeie verhouding maak dissipline maklikerÂ
Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is. Begin by drie eenvoudige konsepte: verhouding,