Gretha Wiid [Oudio+Video]

 Wen jou man met jou woorde 

Vroue wil graag hê hulle mans moet bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe nie. Help hom met jou woorde!  Praat oor kwessies voordat dit verander in wrewel  Kom ons wees eerlik: Ons sukkel soms om te kies tussen ons kinders en ons mans. Ons sê nie […]

 Wen jou man met jou woorde  Read More »