Ek was nog altyd lief vir die BOLAND
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor die lieflike Boland. Hoe het jou lewenspad geloop tot TV-aanbieder? My deelname aan Mej. Suid-Afrika 2014 was ’n wonderlike ervaring vir my en spesifiek oor die vroue waarmee ek omring […]
Ek was nog altyd lief vir die BOLAND Read More »
