Wees ’n wenner in die spel van geld
“Geld is ʼn spel, al dink jy dat jy nie daaraan deelneem nie, jy doen,” het finansiële adviseurs PJ en GEO BOTHA tydens die EkwilEkkanEksal funksie gesê. Almal kan wenners wees in die spel van geld As jy in die afgelope drie dae iets gekoop het, met kontant of met ʼn kaart, het jy deelgeneem […]
Wees ’n wenner in die spel van geld Read More »