Selfliefde beteken deernis met jouself
Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons kan dit eers doen wanneer ons medelye met onsself ontwikkel. Deernis vir onsself en vir ander mense, betrek ons hele wese en al ons ervarings – ons pyn, ons empatie, […]
Selfliefde beteken deernis met jouself Read More »


