Artikels

Martelize Brink

MARTELIZE BRINK – Oorkom jou uitdagings en leef voluit 

MARTELIZE BRINK, radio-omroeper en kookboekskrywer, is sedert die ouderdom van 13 in ’n rolstoel, maar moedig ander aan om die lewe ten volle te omhels. ...

Ek het soveel LEWENSLESSE geleer

VANES-MARI DU TOIT – ’n Unieke pad na veelsydige sukses 

VANES-MARI DU TOIT, voormalige Proteas-netbalspeler, is nou ’n TV-aanbieder en kommentator. Sy inspireer deur geloof, lewenslesse en haar unieke pad van sukses. Jou skedule is ...

Jou ingesteldheid kan alles verander!

GUSTAV GOUS – Hoe maak ek ’n sukses van die lewe? 

GUSTAV GOUS se werk weerspieël ’n diep verbintenis om individue en organisasies te bemagtig. Gustav gesels oor mislukking, sukses, verhoudings en ware vryheid. Deel ’n ...

INA WILKEN - Verhef die gemeenskap deur die wysheid van seniors

INA WILKEN – Verhef die gemeenskap deur die wysheid van seniors 

Senior mense het die potensiaal om ons gemeenskap vorentoe te help en te verbeter, vertel Gryskrag se INA WILKEN. Saam kan ons die samelewing verbeter. ...

KATINKA OOSTHUIZEN

Hoe om jou mees OUTENTIEKE self te wees! 

Katinka Oosthuizen is meer as net ’n aanlyn persoonlikheid, sy is ’n storieverteller by uitstek! Katinka die Kat gesels oor die krag van introverte en ...

Moenie MOED opgee nie, ongeag struikelblokke

Moenie MOED opgee nie, ongeag struikelblokke 

MICHELLE SPIES is feitlik heeltemal blind, maar dit het haar nie gekeer om al twee Comrades-ultramarathons te voltooi nie, en selfs haar tyd met ’n ...

Ek was GESEËND om te kon doen waarvan ek hou

Ek was GESEËND om te kon doen waarvan ek hou

Sy ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf met liedjies soos “Dis ’n land”, “Timothy” en “Byeboerwa”. CARIKE KEUZENKAMP gesels oor haar loopbaan, ’n suksesvolle huwelik, ...

Serahni Symington

MA-WEES is uitdagend, maar vervullend 

Dr. Serahni Symington, spelterapeut en Voelgoed se ouerskap-mentor, gesels oor die ontnugterings van ouerskap, haar werk met kinders en ook die draaiballe wat ma’s elke ...

Lesse wat jy leer uit jou plekke van seerkry

Lesse wat jy leer uit jou plekke van seerkry 

MIA SLABBERT is ’n gesoute joernalis, ma, sakevrou en aanbieder van Grootplaas. Sy het op haar lewenspad al ’n paar lesse geleer en wonderwerke beleef. ...

Scroll to Top