Laat die soektog na betekenis jou lei na jou doel in die lewe
Die soektog na betekenis is ’n reis. JO VAN DER MERWE deel hoe haar soeke na haarself haar gelei het na ’n doel, aanvaarding en ’n vervullende lewe. Hoe om ’n nuwe lewe te bou en jou ware self te vind Wie is sy? Hierdie Goth-meisie wat so terugstaar uit die spieël? ’n Skoonheidsterapeut, model? […]
Laat die soektog na betekenis jou lei na jou doel in die lewe Read More »