Wat die Bybel sê oor … hoop
Ons hele lewe word deur hoop gerig. Hoop is die vertroue dat die Here sal, terwyl geloof die oortuiging is dat Hy kan, sê LYNETTE BEER. Hoop is geloof in die magtige krag van God Hoop is nie om bloot optimisties te wees nie. Optimisme beteken geloof in die potensiaal van mense. Hoop beteken geloof […]
Wat die Bybel sê oor … hoop Read More »


