Sorg dat JÝ dinge laat GEBEUR
Jy sit in ’n fliek. Jy is die hoofkarakter in die film wat tans vertoon. Wat gaan deur jou gedagtes? Is jy tevrede met hoe die verhaal afspeel? Is daar iets wat jy sou verander? Stem jy saam met die besluite wat die hoofkarakter neem? As jy raad kan gee, wat sal dit wees? In ons […]
Sorg dat JÝ dinge laat GEBEUR Read More »






