Teken in op Voelgoed se nuusbrief

Mensstories

Albei was op die randjie van die dood. WYNAND en LINDI DELPORT van die destydse musiekgroep Anders. Man en vrou kan getuig … Wonderwerke gebeur ...

“Ongelooflik” is haar gunstelingwoord. Heel toevallig, want radio-omroeper SUCCESS LEKABE het juis ’n ongelooflike lewensverhaal. Uitdagings is steeds daar al leef jy jou droom Dit ...

RIANA NEL weet waarheen om te gaan om op elke gebied vrede, geluk en sukses te vind. Sy vind dit in die teenwoordigheid van die ...

Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...

Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die ...

Grappies oor skoonma’s is volop, maar ’n lewe saam met jou man se ouers kan allesbehalwe ’n grap wees. Hier is raad vir skoonfamiliepyne. Kritiek ...

Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te ...

Daar is verskeie risikofaktore wat jy in ag moet neem voordat jy besluit of jy medikasie vir cholestrol gaan gebruik of nie. Statien verlaag cholesterol ...

Werk + Geld

As jy daaroor droom om jou kinders verder te laat studeer, beteken dit jy moet vandag al begin spaar, anders gaan jou drome dalk nooit ...

Capital-Legacy

Het ek regtig ’n testament nodig?

Vra jou finansiële raadgewer!

Capital Legacy spesialiseer in die opstel van testamente en sal jou help om seker te maak dat jou sake in orde is wanneer jy nie meer daar is nie.

Venessa Schoeman wat sit in Voelgoed Live se ateljee. Voelgoed Live Sy het 'n pink truitjie aan en daar is blomme in die agtergrond

Aanlyn TV wat praat met jou hart…

Skakel in by Voelgoed LIVE!

Voelgoed LIVE word elke tweede Woensdag om 20:00 regstreeks uitgesaai op die Voelgoed-webblad, Facebook LIVE en YouTube.

Nuutste video’s

Anneline Kriel

“Die enigste ding wat my deur donker skadu’s en storms help, is my geloof. My geloof hou my staande en gee my nuwe hoop,” sê ...

Hannon Bothma

“’n Opregte glimlag is die mooiste lipstiffie wat enigiemand kan hê. Wees elke dag positief, lewe dankbaar en vertrou volkome op die Here,” sê die ...

Isak Burger

Niemand wil graag oor die dood praat nie, dit laat ’n mens ongemaklik voel en ons hou ook nie van die woord “doodgaan” nie. In ...

Nuutste oudio’s

Corna Hibbert, besigheidseienaar

Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy én jou bloedjie in die Woord ...

Melissa Swart

Gebruik jou roeping en unieke gawes om ‘n kragtige impak te maak met jou bediening. Luister na wat MELISSA SWART tydens die Vroue wat glo–retreat ...

Annelize Smit, skoonheidsterapeut

Ons word gereeld met frustrasies en uitdagings gekonfronteer wat ’n mens gestres laat en jou vrede steel. Dit is dan moeilik om weer perspektief te ...

Móét lees

Móét lees |

MELISSA VAN BILJON het tydens die Vroue wat glo-retreat vertel dat almal unieke uitdagings het om te trotseer. Kom leer hoe jy jou roeping kan...

Móét lees |

LYNETTE BEER het tydens die Vroue wat glo-retreat verduidelik hoe jy aandag met jou eie platform kan trek om die Woord van die Here versprei....

Móét lees |

Dit is belangrik om kinders toe te rus met lewensvaardighede. Besigheidsafrigter ELSA GROENEWALD vra: Maar is dit genoeg? Voorbereiding vir jou kind se plek in...

Volg ons op sosiale media

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer; óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais by [email protected] of 084 491 0997.

Geborg deur Virseker

Die Voelgoed-webblad word met trots geborg deur Virseker. Vir versekering in jou taal, kliek op virseker.co.za.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!