Redakteurskeuse |

Teken in op Voelgoed se nuusbrief

Mensstories

ELIZMA THERON het al groot hoogtes bereik as sangeres, aktrise en model, maar dié ma van twee weet dat haar gesin veel belangriker as roem ...

Wanneer iets slegs gebeur, voel ons alleen. Bourekenaar ANRIKA KOTZÉ het tot die besef gekom dat ons nie alles alleen hoef te doen nie. Jy ...

Die idee van sukses het met verloop van tyd vir NADINE nuwe betekenis gekry. ’n Suksesvolle loopbaan word nie gemeet aan een oomblik van erkenning ...

“Dit is nie net een ding nie, maar eerder die kombinasie van stresfaktore wat maak dat jy nader aan uitbranding beweeg,” sê leierskapsafrigter, DR. JOHAN ...

Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê. (1 Johannes 3:11) Soms is ons geneig om ...

Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die ...

Elke kind, of dit nou ’n kleuter of ’n tiener is, smag na vryheid. Maar hoe weet jy wat om wanneer toe te laat? Hê ...

Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ’n mens uit die reënboog-warboel van opsies? Daar is ’n ongelooflike verskeidenheid grimeerprodukte ...

Werk + Geld

Besigwees is ’n ingesteldheid, en jy moet die moeilike keuses maak om op die belangrike goed te fokus en jou energie daaraan te wy. Dis ...

Verbreed jou perspektief: Kyk nuut na boedelbeplanning en testamente [Vennoot]

Verbreed jou perspektief: Kyk nuut na boedelbeplanning en testamente

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente wil jou help om jou boedelbeplanning en testament te beskou as ’n manier om jou lewenstyl en waardes ná jou afsterwe te bewaar vir die volgende geslag. Begin vandag nog bou aan jou nalatenskap.

Skop jou skoene uit en ontspan in die Magaliesberge [Vennoot]

ATKV-OORDE –  ’n gunsteling vir gesinsvakansies, kliek atkvoorde.co.za.

Skop jou skoene uit en ontspan in die Magaliesberge

ATKV-Buffelspoort is ’n gewilde bosveld-vakansiebestemming in die Magaliesberge. Ontspan slegs ’n klipgooi weg van die wêreldbekende Sun City en minder as ’n uur se ry van Pretoria en Johannesburg af. 

Nuutste video’s

Louwerens Swanepoel

LOUWERENS SWANEPOEL, suksesvolle motiveringspreker, mentor en besigheidsman, se lewe het in ’n oogwink verander. Ná ’n beroerte word hy vyf jaar lank in ’n rolstoel ...

Lizanne du Plessis

[Episode 7 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Kinders voel veilig wanneer daar voorspelbare roetines en koesterende gewoontes is. Daar is soveel veranderlikes elke dag ...

Jan Bloukaas

“Ek is hier gesit vir ‘n doel, ek haal nog asem, ek het nog iets om te doen. Ek raak definitief moedeloos op tye, maar ...

Nuutste oudio’s

Francois Oosthuizen, lewensafrigter en welvaartskepper

Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. ...

Elzerie van der Westhuizen, redigeerder

Word God se liefde weerspieël in jou dade? Dit moet jou strewe wees, elke dag, en ook dié van jou kinders. Hoe verstaan kinders die ...

Cherise Vermeulen, skrywer en vervaardiger van TV-programme vir kinders

Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ons behoeftes gebaseer ...

Móét lees

Móét lees |

“Dit is nie net een ding nie, maar eerder die kombinasie van stresfaktore wat maak dat jy nader aan uitbranding beweeg,” sê leierskapsafrigter, DR. JOHAN...

Móét lees |

BENESCKE JANSE VAN RENSVBURG het tydens die vroueoggend Regte Vroue. Regte Geloof. vroue gemotiveer om teëspoed vierkantig in die oë te kyk. Maak blydskap in...

Móét lees |

KARIEN BASSON het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue aangemoedig om rustig te raak wanneer dit voel of hulle lewe uitmekaar val. Beskou...

Volg ons op sosiale media

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies, promosies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer, óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais (Gauteng) by [email protected] of 084 491 0997, of Helien Gous (Gauteng en Wes-Kaap) by [email protected] of 084 549 2286.

Geborg deur Virseker

Die Voelgoed-webblad word met trots geborg deur Virseker – vir versekering in jou taal, kliek op virseker.co.za.

Scroll to Top