Leer om meer soos Jesus te wees
Wat ons van Jesus weet en kan sê, getuig van Sy uniekheid. Wees met Jesus–eienskappe ’n rolmodel vir ander. Wie dit die minste verdien, word uit genade gekies Jesus het nie destyds toe Hy aarde toe gekom het, eers vasgestel wie die mense was wat die meeste moeite met hulle godsdiens doen en toe Homself […]
Leer om meer soos Jesus te wees Read More »








